>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Hoe om 'n draak se swaard te steel: Boek 9
Hoe om 'n draak se swaard te steel: Boek 9


Hoe om 'n draak se swaard te steel: Boek 9

1 Offer from:   R 230.00

Brand: Unbranded
Model: PLID42311077

Product Information

Daar wag donker dae vir die Barbaarse Argipel - dis amper asof die wereld vervloek is! Kan Harwarrus sy swaard behou, 'n draakrebellie stopsit en keer dat Alvin die volgende koning van die Wilderweste word? Daar wag donker dae vir die Barbaarse Argipel - dis amper asof die wereld vervloek is! Kan Harwarrus sy swaard behou, 'n draakrebellie stopsit en keer dat Alvin die volgende koning van die Wilderweste word? Harwarrus Horribalus Heldehelm die Derde was 'n swaardvegter, draak--fluisteraar en die grootste Wiking-held wat nog ooit gelewe het. Maar die reeks gaan oor toe hy nog gesukkel het om 'n held te wees. Kinders wat DreamWorks se film How To Train your Dragon uit 2010 onthou, kan Hiccup (oftewel Harwarrus) se avonture nou in Afrikaans lees!



EAN: 9781485305637
Load Time: 2 seconds