>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Hoe Om 'N Draak Se Hart Te Breek: Boek 8
Hoe Om 'N Draak Se Hart Te Breek: Boek 8


Hoe Om 'N Draak Se Hart Te Breek: Boek 8

1 Offer from:   R 230.00

Brand: Unbranded
Model: PLID42314641

Product Information

Kan Harwarrus 'n onmoontlike taak verrig, teen Berserks baklei, keer dat hy en Visbene vir die Gedrog gevoer word EN die geheim van die verlore troon ontrafel? Dis moeilik om 'n held te wees! Kan Harwarrus 'n onmoontlike taak verrig, teen Berserks baklei, keer dat hy en Visbene vir die Gedrog gevoer word EN die geheim van die verlore troon ontrafel? Dis moeilik om 'n held te wees! Harwarrus Horribalus Heldehelm die Derde was 'n swaardvegter, draak--fluisteraar en die grootste Wiking-held wat nog ooit gelewe het. Maar die reeks gaan oor toe hy nog gesukkel het om 'n held te wees. Kinders wat DreamWorks se film How To Train your Dragon uit 2010 onthou, kan Hiccup (oftewel Harwarrus) se avonture nou in Afrikaans lees!



EAN: 9781485305620
Load Time: 0 seconds