>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Hoe om jou draak op te lei
Hoe om jou draak op te lei


Hoe om jou draak op te lei

1 Offer from:   R 230.00

Brand: Unbranded
Model: PLID35075694

Product Information

Die Afrikaanse vertaling van die supergewilde How to train your dragon. Hik die Horribale Hamerkop die Derde is 'n fantastiese swaardvegter, 'n draaktemmer en die beste Wikingheld wat al ooit gelewe het. Kan Hik met 'n haasbekdraak die draak-inisiasieprogram slaag en boonop die Seedrakonius Kolossalikus Maksimus verslaan voordat die wreedaardige gedierte elke Wiking op die eiland Berk vermorsel? Dis tyd dat Hik leer hoe om 'n held te wees.



EAN: 9781869199661
Load Time: 1 seconds