Groete van die hiëna is 'n ryk, geskakeerde jeugverhaal wat die inisiasieproses van 'n jong seun uitbeeld. Danksy sy ouers se nuutgevonde geloof in die die nuwe Humanos-kultus, bevind Roek Rykema homself oornag in 'n fantasiewêreld. Saam met sy begeleier,