>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  En toe kom Tom
En toe kom Tom


En toe kom Tom

1 Offer from:   R 180.00

Brand: Unbranded
Model: PLID39522421

Product Information

Vir Kix het alles verander toe daar eendag 'n pragtige wit berghond by hulle aankom. Hy maak vriende met die geheimsinnige hond, wat hy Tom noem. Tom hou daarvan om heeltyd by Kix te wees en dit is vir hom lekker om gedurig gestreel te word. Vir Kix het alles verander toe daar eendag 'n pragtige wit berghond by hulle aankom. Hy maak vriende met die geheimsinnige hond, wat hy Tom noem. Tom hou daarvan om heeltyd by Kix te wees en dit is vir hom lekker om gedurig gestreel te word. Maar Kix is bekommerd, want se nou net die eienaar wil Tom terughe? Tydens 'n spanningsvolle nag moet Kix bewys hoe lief hy vir sy hond is. Hierdie boek is gebaseer op 'n ware verhaal. Toe Edward van de Vendel by familie in Kanada was, het daar 'n groot, wit hond uit die niet verskyn. Die avontuur wat hulle met die hond beleef het, staan nou in hierdie boek.



EAN: 9781485301967
Load Time: 1 seconds