>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Drie Jong Jagters
Drie Jong Jagters


Drie Jong Jagters

1 Offer from:   R 210.00

Brand: Unbranded
Model: PLID35929225

Product Information

Fanie, Japie en Piet kan beswaarlik hulle geluk glo toe oom Gert vra of hulle saam met hom mag gaan jag in die Bosveld - en hulle pa sy toestemming gee. Dis soos 'n lewensdroom wat waar word! Die Bosveldervaring beteken groot avontuur! Fanie, Japie en Piet kan beswaarlik hulle geluk glo toe oom Gert vra of hulle saam met hom mag gaan jag in die Bosveld - en hulle pa sy toestemming gee. Dis soos 'n lewensdroom wat waar word! Die Bosveldervaring beteken groot avontuur! Die seuns kry geleentheid om jag te maak op rietbokke, waterbokke, sebras, vlakvarke en buffels. Fanie laat selfs 'n krokodil sneuwel. Dis voorwaar meer opwindend as die voeljagtogte van vroeer. En wanneer die leeu snags brul, weet hulle: 'n ontmoeting met die koning van die Bosveld is onvermydelik.



EAN: 9781869192211
Load Time: 0 seconds