Hierdie nuwe seleksie kortverhale sluit 'n aantal jong skrywers in. Dit is 'n opwindende keuse gemik op jongmense en is verteenwoordigend van 'n breë Afrikaanse skrywers. Verskeie verhale verskyn vir die eerste keer in boekvorm. Gemik op die voorskryfmark