>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Dis my verjaardag
Dis my verjaardag


Dis my verjaardag

1 Offer from:   R 190.00

Brand: Unbranded
Model: PLID35293819

Product Information

Dis my verjaardag en ek gaan 'n koek bak. Ek het eiers, meel, botter, melk, 'n knypie sout, suiker en 'n paar kersies vir bo-op nodig. Kan my dierevriendjies my help? Dis my verjaardag en ek gaan 'n koek bak. Ek het eiers, meel, botter, melk, 'n knypie sout, suiker en 'n paar kersies vir bo-op nodig. Kan my dierevriendjies my help? Wat kan nou lekkerder wees as om 'n verjaardagkoek te deel met maatjies wat gehelp het om dit te bak? Helen Oxenbury is 'n geliefde illustreerder van kinderboeke wat al talle pryse gewen het met haar werk. Hierdie teks is 'n aandoenlike verhaal oor vriendskap en mededeelsaamheid, wat op peuters en kleuters gemik is.



EAN: 9781869195182
Load Time: 1 seconds