>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Dirkie en die eekhoring: Dirkie-reeks
Dirkie en die eekhoring: Dirkie-reeks


Dirkie en die eekhoring: Dirkie-reeks

1 Offer from:   R 190.00

Brand: Unbranded
Model: PLID35958757

Product Information

Dit is herfs in die bos. Dirkie soek na kastaiings maar vind op die grond ook 'n eekhoring. Slaap hy? Is hy siek of het hy 'n pootjie gebreek? Dirkie gaan haal sy maatjie Annie en saam neem hulle die eekhoring na Dirkie se mamma. Sy sien dadelik wat fout is. Met die hulp van Mamma en Pappa neem Dirkie afskeid van 'n eekhoring. Dit is herfs in die bos. Dirkie soek na kastaiings maar vind op die grond ook 'n eekhoring. Slaap hy? Is hy siek of het hy 'n pootjie gebreek? Dirkie gaan haal sy vriendinnetjie Annie en saam neem hulle die eekhoring na Dirkie se mamma. Sy sien dadelik wat fout is. Met die hulp van Mamma en Pappa neem Dirkie afskeid van 'n eekhoring. 'n Ontroerende verhaal vir kinders vanaf 4 jaar.



EAN: 9781869197537
Load Time: 1 seconds