>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Dirkie en Annie: Dirkie-reeks
Dirkie en Annie: Dirkie-reeks


Dirkie en Annie: Dirkie-reeks

1 Offer from:   R 210.00

Brand: Unbranded
Model: PLID35913218

Product Information

Dirkie is verlief. Hy droom daarvan om Annie se vriendjie te wees, maar hy is te bang om haar te vra. Dan versin hy maar iets om indruk op haar te maak: Miskien hou sy van 'n konyn met bruin vlekke, of 'n konyn met baie soetwortels, of 'n konyn wat slim lyk... Annie lag elke keer as sy hom in 'n nuwe gewaad sien. Dirkie is verlief. Hy droom daarvan om Annie se vriendjie te wees, maar hy is te bang om haar te vra. Dan versin hy maar iets om indruk op haar te maak: Miskien hou sy van 'n konyn met bruin vlekke, of 'n konyn met baie soetwortels, of 'n konyn wat slim lyk...Annie lag elke keer as sy hom in 'n nuwe gewaad sien. Maar toe Dirkie hom soos 'n geheimsinnige konyn vermom, raak sy bang en hardloop weg. Dirkie kom agter dat sy van hom hou net soos wat hy is. Maar sal Dirkie nou die moed he om haar uit te vra?



EAN: 9781869194284
Load Time: 1 seconds