>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Dierestories 3
Dierestories 3


Dierestories 3

1 Offer from:   R 190.00

Brand: Unbranded
Model: PLID35958886

Product Information

Dierestories 3 is die derde in 'n reeks diereverhale versamel deur G.R. von Wielligh. Die verhale wat Von Wielligh versamel het van die Khoi-Khoi, is van die oudste diereverhale in Suid-Afrika. Dierestories 3 is die derde in 'n reeks diereverhale versamel deur G.R. von Wielligh. Die verhale wat Von Wielligh versamel het van die Khoi-Khoi, is van die oudste diereverhale in Suid-Afrika. Dale Blankenaar se illustrasies gee nuwe lewe aan die diere se kaskenades. In Dierestories 3 maak ons kennis met nuwe dierekarakters soos Duifie, Reier en Vlermuis. En hoe dit gebeur het dat Skilpad vir Bobbejaan in 'n resies gewen het ...



EAN: 9781869196196
Load Time: 1 seconds