>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Dierestories 2
Dierestories 2


Dierestories 2

1 Offer from:   R 190.00

Brand: Unbranded
Model: PLID35035669

Product Information

Dierestories 2 is die tweede in 'n reeks diereverhale versamel deur G.R. von Wielligh en volg op doe uiters gewilde Dierestories 1. Dierestories 2 is die tweede in 'n reeks diereverhale versamel deur G.R. von Wielligh en volg op doe uiters gewilde Dierestories 1. Die diereverhale wat Von Wielligh versamel het van die Khoi-Khoi, is van die oudste diereverhale in Suid-Afrika. Dale Blankenaar se illustrasies gee nuwe lewe aan die diere se kaskenades. In Dierestories 2 maak ons kennis met nuwe dierekarakters soos Tier, Krokodil en Hasie. Arme Wolf kry dit nog op sy moses met Jakkals se skelmstreke!



EAN: 9781869195007
Load Time: 0 seconds