>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Dierestories 1
Dierestories 1


Dierestories 1

1 Offer from:   R 190.00

Brand: Unbranded
Model: PLID34464186

Product Information

Dierestories 1 - bestaan uit 15 stories. Daar word onder andere vertel van die groot geveg tussen die lopende en die vlieende diere; wie die voels, die insekte en die diere as koning verkies het en ons maak kennis met die Jakkals en arme, dom Wolf. Dierestories 1 is die eerste in 'n reeks diereverhale versamel deur G.R. von Wielligh. Die diereverhale wat Von Wielligh versamel het van die Khoi-Khoi, is van die oudste diereverhale in Suid-Afrika. Met die nuutste uitgawe kry die verhale 'n nuwe baadjie met die pragtige illustrasies van Dale Blankenaar. Dierestories 1 bestaan uit 15 stories. Daar word onder andere vertel van die groot geveg tussen die lopende en die vlieende diere; wie die voels, die insekte en die diere as koning verkies het en ons maak kennis met die Jakkals en arme, dom Wolf.



EAN: 9781869192815
Load Time: 1 seconds