>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Die wikkelboudedansie
Die wikkelboudedansie


Die wikkelboudedansie

1 Offer from:   R 190.00

Brand: Unbranded
Model: PLID35913066

Product Information

As Mamma 'n rukkie weg moet gaan, sorg Pappa vir die kinders soos wat net hy kan. As Mamma 'n rukkie weg moet gaan, sorg Pappa vir die kinders soos wat net hy kan. Sommer gou word dit 'n vrolike spul. Alles kan en alles mag, maar wat gaan Mamma dink hiervan? Hierdie grappige prenteboek wys dat pappas hul kinders net so goed soos mammas kan oppas. (Maar natuurlik op hul eie manier...) Vir kinders vanaf 3 jaar oud en hul pappas. Die Nederlandse weergawe van Die wikkelboude-dansie is tot die prenteboek van die jaar 2010 verkies.



EAN: 9781869193867
Load Time: 0 seconds