'n Eg Suid-Afrikaanse verhaal oor vrede en versoening in 'n gewelddadige samelewing. Deur maklik verstaanbare taal en vrolike kleurillustrasies dra die boek sy boodskap duidelik en helder oor: elke kind het die reg op vrede. Dié boek is ideaal as hulpmidd