>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Die voeltjie wat nie kon fluit nie
Die voeltjie wat nie kon fluit nie


Die voeltjie wat nie kon fluit nie

1 Offer from:   R 210.00

Brand: Unbranded
Model: PLID35134131

Product Information

Net die klein grys spreeutjie kan nie fluit nie. Selfs die lyster kan hom nie leer om te fluit nie. Wanneer sy boeties en sussies die nes verlaat, bly die arme klein spreeutjie agter. In 'n woud noord van Bosrand woon 'n swerm voels soos...wel, soos hierdie geveerde diere gewoond is om te lewe. Hulle vlieg rond, bou hulle neste...en hulle almal fluit. Net die klein grys spreeutjie kan nie fluit nie. Selfs die lyster kan hom nie leer om te fluit nie. Wanneer sy boeties en sussies die nes verlaat, bly die arme klein spreeutjie agter. Wat op aarde gaan met hom gebeur? Maar op 'n koue winternag neem die klein spreeutjie die saak in sy eie vlerke. Hy gaan leer om te fluit...



EAN: 9781869194444
Load Time: 1 seconds