>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Die vervlakste, vertakte, verwikkelde storie van die klein vet hondjie
Die vervlakste, vertakte, verwikkelde storie van die klein vet hondjie


Die vervlakste, vertakte, verwikkelde storie van die klein vet hondjie

1 Offer from:   R 210.00

Brand: Unbranded
Model: PLID35958624

Product Information

Die klein vet hondjie slaap die heel graagste die hele dag lank in sy hondehok. Maar wat gebeur as hy die dag lus is om te speel? Dit hang heeltemal af van sy bui en wie sy pad sal kruis! Daarom word die storie elke keer anders verder vertel... Die klein vet hondjie slaap die heel graagste die hele dag lank in sy hondehok. Maar wat gebeur as hy die dag lus is om te speel? Dit hang heeltemal af van sy bui en wie sy pad sal kruis! Daarom word die storie elke keer anders verder vertel ...totdat die klein vet hondjie eindelik weer by sy hok ingaan om te slaap. Drie heeltemal verskillende stories wat uit die eerste sin spruit en wat die leser na willekeur kan lees en geniet.



EAN: 9781869197452
Load Time: 1 seconds