>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Die Vermaaklike Lewe Van Tyl Uilspieel
Die Vermaaklike Lewe Van Tyl Uilspieel


Die Vermaaklike Lewe Van Tyl Uilspieel

1 Offer from:   R 255.00

Brand: Unbranded
Model: PLID34548357

Product Information

Tyl Uilspieel se storie is reeds vir honderde jare bekend aan Europeers. Het hy regtig geleef? Niemand weet nie, maar daar is talle stede in Europa waar 'n mens sy spore kan navolg. Feit bly staan dat kinders dol sal wees oor sy avonture, flaters en foppery. Tyl Uilspieel se storie is reeds vir honderde jare bekend aan Europeers. Het hy regtig geleef? Niemand weet nie, maar daar is talle stede in Europa waar 'n mens sy spore kan navolg. Feit bly staan dat kinders dol sal wees oor sy avonture, flaters en foppery. Ouer lesers sal weer die pikareske aard van die vertelling waardeer - en glimlag vir die universele waarheid wat daaragter skuil.



EAN: 9781869190941
Load Time: 0 seconds