>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Die vallei van die windmeulens
Die vallei van die windmeulens


Die vallei van die windmeulens

1 Offer from:   R 210.00

Brand: Unbranded
Model: PLID34223354

Product Information

In die Vallei van die Windmeulens het die mans, vroue en kinders soos al die ander mans, vroue en kinders in die wereld geleef. Tot die dag wat die volmaakte masjiene opgedaag het. In die Vallei van die Windmeulens het die mans, vroue en kinders soos al die ander mans, vroue en kinders in die wereld geleef. Tot die dag wat die volmaakte masjiene opgedaag het. Danksy die volmaakte masjiene was alles van daardie dag af volmaak. Dit was slegs nodig om 'n knoppie te druk om in 'n volmaakte wereld te leef. Dit was van daardie dag af dat almal ophou droom het. Maar het almal ophou droom?



EAN: 9781485301110
Load Time: 1 seconds