>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Die Uile Vlieg Weer
Die Uile Vlieg Weer


Die Uile Vlieg Weer

1 Offer from:   R 205.00

Brand: Unbranded
Model: PLID41497527

Product Information

Die Uile vlieg weer is 'n paar jaar na die oorspronklike Uile-reeks geskryf. Dit handel oor die geliefde Uile se kinders wat nou in die voetspore van hul ouers volg. Philip Senekal begin sy hoerskoolloopbaan op Kranskop. Dit is sy pa se ou skool en hy weet al soveel van die koshuis en die omgewing dat hy uitsien na die avonture wat op hom wag. Die Uile vlieg weer is 'n paar jaar na die oorspronklike Uile-reeks geskryf. Dit handel oor die geliefde Uile se kinders wat nou in die voetspore van hul ouers volg. Philip Senekal begin sy hoerskoolloopbaan op Kranskop. Dit is sy pa se ou skool en hy weet al soveel van die koshuis en die omgewing dat hy uitsien na die avonture wat op hom wag. Maar eers moet hy ook 'n Uile-bende stig. Was sy pa dan nie die Groot Uil van die beroemde Uile-bende nie? En hy is uitgeknip sy pa se seun. Groot is sy verbasing toe hy sy kamermaat ontmoet - ene Jorsie Neethling, seun van 'n ou vriend van sy pa. Een na die ander kom die seuns van die Uile op Kranskop aan. Uiteindelik is die bende weer voltallig!



EAN: 9781485306313
Load Time: 0 seconds