>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Die Uile in Die Verlore Stad: Boek 6
Die Uile in Die Verlore Stad: Boek 6


Die Uile in Die Verlore Stad: Boek 6

1 Offer from:   R 205.00

Brand: Unbranded
Model: PLID35134165

Product Information

Hoe ontaard 'n heerlike vakansie ver weg van die beskawing in 'n stryd om oorlewing? Vir die vyf dapper vriende wat hulleself die Uile noem, is dit opwindend om na die skatte van 'n geheimsinnige, verlore stad in die Kalahari te gaan soek. Hoe ontaard 'n heerlike vakansie ver weg van die beskawing in 'n stryd om oorlewing? Vir die vyf dapper vriende wat hulleself die Uile noem, is dit opwindend om na die skatte van 'n geheimsinnige, verlore stad in die Kalahari te gaan soek. Opwindend, ja, maar ook lewensgevaarlik. Want in die Kalahariwoestyn is die enigste bedreigings nie net die roofdiere en sandstorms nie, maar ook vyande wat self 'n oog op die buit het. Sal die Uile hierdie gevaarlike manne kan uitoorle? En is daar werklik 'n verlore stad en skatte diep in die woestyn?



EAN: 9781869194710
Load Time: 1 seconds