>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Die towenaar se nefie: No. 1
Die towenaar se nefie: No. 1


Die towenaar se nefie: No. 1

1 Offer from:   R 220.00

Brand: Unbranded
Model: PLID41272655

Product Information

Tydens een van die koudste en natste somers in jare, besluit Polly en Digory om die soldervloer van hulle ou ry verdiepinghuise te gaan verken. Versigtig klouter hulle oor die dakbalke en al met die lang tonnel af wat hulle blyplekke aan die lee huis langsaan verbind. Tydens een van die koudste en natste somers in jare, besluit Polly en Digory om die soldervloer van hulle ou ry verdiepinghuise te gaan verken. Versigtig klouter hulle oor die dakbalke en al met die lang tonnel af wat hulle blyplekke aan die lee huis langsaan verbind. Digory is seker hulle gaan 'n bende gevaarlike misdadigers daar betrap en dan 'n beloning kry. As 'n huis al vir soveel jare leeg staan, moet daar tog een of ander geheim wees, nie waar nie? Dis daarom amper 'n teleurstelling toe hulle maar net op Digory se oom Andrew in 'n geheime werkkamer afkom. Maar dan laat 'n wilde eksperiment vir Polly soos mis voor die son verdwyn – en ontaard die vervelige somer in 'n naelbytavontuur.



EAN: 9781485302162
Load Time: 0 seconds