>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Die Swart Kat slaan neer
Die Swart Kat slaan neer


Die Swart Kat slaan neer

1 Offer from:   R 139.00

Brand: Unbranded
Model: PLID35958777

Product Information

Soos 'n skaduwee bly die Swart Kat op die spoor van misdadigers in Suid-Afrika. Die woord genade bestaan nie in sy woordeskat nie. Hy is vinniger as die pik van 'n mamba, geruisloser as 'n arend en so sterk soos 'n bees! In hierdie reeks avonture kruis hy swaarde met 'n sluwe klouterdief, kunsdiewe en 'n gewetenlose terroris. Soos 'n skaduwee bly die Swart Kat op die spoor van misdadigers in Suid-Afrika. Die woord genade bestaan nie in sy woordeskat nie. Hy is vinniger as die pik van 'n mamba, geruisloser as 'n arend, so sterk soos 'n bees en so onverskrokke soos 'n ratel! In hierdie reeks avonture kruis hy swaarde met 'n sluwe klouterdief, kunsdiewe en 'n gewetenlose terroris, en almal sal weet dat dit die Swart Kat is wat toegeslaan het ...of sal hulle?



EAN: 9781869196912
Load Time: 0 seconds