>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Die Swart Kat slaan 'n ster: Boek 2
Die Swart Kat slaan 'n ster: Boek 2


Die Swart Kat slaan 'n ster: Boek 2

1 Offer from:   R 180.00

Brand: Unbranded
Model: PLID35958733

Product Information

Op meesterlike wyse fnuik die Swart Kat selfs die mees formidabele aanslag. Ontvoering, terrorisme, gemene spel - waar avontuur ook al aan 't broei is, betree die Swart Kat onverskrokke en naamloos die misdaadarena. Op meesterlike wyse fnuik die Swart Kat selfs die mees formidabele aanslag. Ontvoering, terrorisme, gemene spel - waar avontuur ook al aan 't broei is, betree die Swart Kat onverskrokke en naamloos die misdaadarena. In hierdie aflewering moet hy keer dat kosbare diamante gesteel word. Die polisie sal natuurlik ook voorbereidings tref, maar hy weet uit ervaring dat dit die Swart Kat sal wees wat die kastaiings uit die vuur sal moet krap.



EAN: 9781869196936
Load Time: 1 seconds