>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Die Swart Kat slaan 'n noot: Boek 3
Die Swart Kat slaan 'n noot: Boek 3


Die Swart Kat slaan 'n noot: Boek 3

1 Offer from:   R 180.00

Brand: Unbranded
Model: PLID35531944

Product Information

Die Swart Kat slaan altyd seer, hy slaan soms mis, maar wanneer hy toeslaan, slaan hy sommer 'n noot! 'n Geslepe bende brandkluisrowers se planne word gefnuik by 'n nuwe teaterkompleks; die gewetenlose boef Bianchi word op land en in die lug beveg. Die Swart Kat slaan altyd seer, hy slaan soms mis, maar wanneer hy toeslaan, slaan hy sommer 'n noot! 'n Geslepe bende brandkluisrowers se planne word gefnuik by 'n nuwe teaterkompleks; die gewetenlose boef Bianchi word op land en in die lug beveg. Maar die roof by die Grendel Bank kos amper die Swart Kat se lewe ...ook maar goed hy het nege lewens!



EAN: 9781869196950
Load Time: 0 seconds