Die gaatjie word al kleiner en die diere al hoe nuuskieriger! Die storie is pragtig geillustreer en perfek vir selflees en voorlees. 'n Plesierige en spannende ontdekkingsreis op soek na 'n geheimsinnige klein gaatjie, wat uiteindelik nie so ver weg is nie ...