Die Smurfie-woordeboek/The Smurf wordbook
1 Offer from: R 109.00
Brand: UnbrandedModel: PLID35250553
Last Updated: 2020-06-09
Availability: Out Of Stock
Availability: Out Of Stock
'n Tweetalige woordeboek in volle kleur. Die direkte assosiasie tussen voorwerp en woord help om woordherkenning en betekenis makliker oor te dra. Addisionele soek-en-vind-aktiwiteite help om lesers in taalleer te betrek. 'n Noodsaaklike bron vir vroee kinderontwikkeling en aanvangslees. n Tweetalige woordeboek in volle kleur. Die direkte assosiasie tussen voorwerp en woord help om woordherkenning en betekenis makliker oor te dra. Addisionele soek-en-vind-aktiwiteite help om lesers in taalleer te betrek. 'n Noodsaaklike bron vir vroee kinderontwikkeling en aanvangslees. Om te leer is lekker! En saam met die Smurfies is dit selfs nog smurfer!