Die Raasbek-Bangmaak-Boek
1 Offer from: R 250.00
Brand: UnbrandedModel: PLID34922486
Last Updated: 2020-06-17
Availability: In Stock
Availability: In Stock
'n Boek met byklanke. Die klanke sit in die knoppies. Kekkelende hekse, brullende monsters, kermende spoke ... Maak hierdie boek oop en gaan 'n wereld van bangmaak-klanke binne - mits jy dapper genoeg is! 'n Boek met byklanke. Die klanke sit in die knoppies. Kekkelende hekse, brullende monsters, kermende spoke ...Maak hierdie boek oop en gaan 'n wereld van bangmaak-klanke binne - mits jy dapper genoeg is! Slobber, borrel, gorrel...Krrraak...Kletter, klater! Ha, ha, ha, ha!A-hoeeeeee! Klein handjies sal nie hierdie klankknoppies kan weerstaan nie.