>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Die pippie langkous-omnibus
Die pippie langkous-omnibus


Die pippie langkous-omnibus

1 Offer from:   R 189.00

Brand: Unbranded
Model: PLID41397296

Product Information

Pippie, die koddige klein heldin met die sproete en rooi vlegsels, vier haar 70ste bestaansjaar met hierdie spesiale omnibus-versameling van drie klassieke Pippie-titels: ?Pippie Langkous, Pippie Langkous gaan aan boord ?en ?Pippie Langkous in die Suidsee?. Pippie, die koddige klein heldin met die sproete en rooi vlegsels, vier haar 70ste bestaansjaar met hierdie spesiale omnibus-versameling. Pippie woon alleen in Huis Winderuis. Haar pa, die legendariese seekaptein Efraim Langkous, is iewers op 'n eiland, maar Pippie word geselskap gehou deur haar perd en apie. Pippie versin kostelike stories, maar het 'n hart van goud, en omdat sy merkwaardig sterk is, sit sy booswigte gou-gou op hul plek.



EAN: 9780798172066
Load Time: 0 seconds