>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Die Perd En Sy Seun
Die Perd En Sy Seun


Die Perd En Sy Seun

1 Offer from:   R 220.00

Brand: Unbranded
Model: PLID41272659

Product Information

Toe Sjasta uitvind hy's nie regtig die arm visserman Arsjeesj se seun nie, is hy verras en selfs 'n bietjie verlig. Hy't in elk geval nog nooit soos 'n Kalormeen gevoel nie. Dit beteken hy kan enigiemand wees! Toe Sjasta uitvind hy's nie regtig die arm visserman Arsjeesj se seun nie, is hy verras en selfs 'n bietjie verlig. Hy't in elk geval nog nooit soos 'n Kalormeen gevoel nie. Dit beteken hy kan enigiemand wees! In sy wildste drome sou hy hom egter nie die verrassings en avonture kon voorstel wat op hom wag wanneer hy deur die pratende perd Bree oortuig word om Kalormen te verlaat en na die magiese koninkryk van Narnia te vertrek nie. Hulle reis is propvol gevaar en intrige: eers deur die bose stad Tasjbaan, dan verby grieselrige grafkelders van oerkonings en dan deur 'n skynbaar nimmereindigende woestyn tot by die hoe berge van Argenland. En wanneer Narnia reeds op die horison wink, besef Sjasta die grootste uitdaging le nog voor hom: "As jy dit opmors, gaan jy elke geveg in jou lewe opmors. Dis nou of nooit."



EAN: 9781485302179
Load Time: 2 seconds