>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Die Otters: Boek 1
Die Otters: Boek 1


Die Otters: Boek 1

1 Offer from:   R 205.00

Brand: Unbranded
Model: PLID34475989

Product Information

Buks, Kassie en Litte sit in 'n verskriklike verknorsing. Hulle word daarvan beskuldig dat hulle die koshuisspens besteel het. 'n Mens kan jou nie indink dat die Otters sal steel nie, opsetlik sal wil inbreek nie... dis wat die kinders se. Gits! Dis 'n spul vriendelik mense! Die een wil jou laat vuis ruik en die ander wil op jou koekblik spring. Die Otters besluit dis 'n tyd in hulle lewe dat hulle moet saamstaan, want 'n koshuiskind het nou maar eenmaal sy plesier en ellendes. Buks gaan toe mos en se vir ou Biltong sy vingers ruik na sigarette - wat 'n ellende! Buks, Kassie en Litte sit in 'n verskriklike verknorsing. Hulle word daarvan beskuldig dat hulle die koshuisspens besteel het. 'n Mens kan jou nie indink dat die Otters sal steel nie, opsetlik sal wil inbreek nie...dis wat die kinders se.



EAN: 9781869193591
Load Time: 1 seconds