>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Die Otters op die bosveldplaas: Boek 3
Die Otters op die bosveldplaas: Boek 3


Die Otters op die bosveldplaas: Boek 3

1 Offer from:   R 205.00

Brand: Unbranded
Model: PLID35137332

Product Information

Arende, bobbejane en luiperds is vir die stadsjapies nie 'n alledaagse verskynsel nie. Maar waarom kom die Otters een middag erg bedremmeld en gekneus en net geklee in grasrompies by die huis aan? En watter rol het Helene en Magriet, twee skoolpelle, om te speel? Waar die Otters is, is daar nou eenmaal nie vrede nie. En 'n vakansie is vir die drie nie sommer net 'n gewone kuiertjie nie. Met die intrapslag loop dinge in Die Otters op die Bosveldplaas skeef: daar is oornag by die kuikenhokke gepeuter: Bykans al die kuikens het deur groot gate in die sifdraad ontsnap en Litte is juis 'n man wat half sentimenteel raak wanneer 'n paar vinkies uitgeroei moet word. Maar hoe verdink 'n Otter dan 'n mede-Otter? Arende, bobbejane en luiperds is vir die stadsjapies nie 'n alledaagse verskynsel nie. Maar waarom kom die Otters een middag erg bedremmeld en gekneus en net geklee in grasrompies by die huis aan? En watter rol het Helene en Magriet, twee skoolpelle, om te speel?



EAN: 9781869193812
Load Time: 2 seconds