>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Die Otters in Die Okavango-moeras: Boek 8
Die Otters in Die Okavango-moeras: Boek 8


Die Otters in Die Okavango-moeras: Boek 8

1 Offer from:   R 205.00

Brand: Unbranded
Model: PLID35133866

Product Information

Die Otters gaan saam met hulle pa's op 'n kampeervakansie na Moremi, 'n wildreservaat in die oostelike gedeelte van die Okavango-delta. Een pa nooi 'n studentevriend van hom en die se seun Berrie ook saam. Die Otters gaan saam met hulle pa's op 'n kampeervakansie na Moremi, 'n wildreservaat in die oostelike gedeelte van die Okavango-delta. Een pa nooi 'n studentevriend van hom en die se seun Berrie ook saam. Sommer gou besef die Otters dat Berrie deel is van die Uil-bende, en dat hulle op hom kan staatmaak. Die pad na Moremi loop lang draaie deur vreemde plekke. Wanneer die viertal seuns op Maun ontvoer word, moet hulle die waterkanale by Matlapaneng in 'n mokoro aandurf en die woestynstreek, waar net die Boesmans woon, trotseer. Sal die seuns op mopaniewurms oorleef? En sal hulle ooit by Moremi uitkom?



EAN: 9781869194192
Load Time: 1 seconds