>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Die Lewe En Werke Van Kabouters
Die Lewe En Werke Van Kabouters


Die Lewe En Werke Van Kabouters

1 Offer from:   R 330.00

Brand: Unbranded
Model: PLID35250743

Product Information

Se die woord "kabouter" en mense dink aan koddige mannetjies met gepunte pantoffels, ondeunde laggies en appelwange wat net in sprokies en kinderverhaaltjies bestaan. Se die woord "kabouter" en mense dink aan koddige mannetjies met gepunte pantoffels, ondeunde laggies en appelwange wat net in sprokies en kinderverhaaltjies bestaan. Verder van die waarheid kan die opvatting nie wees nie: Dis eerder 'n growwe belediging vir regte kabouters, wat hul klein postuur ten spyt, die mens in alle opsigte een oor is. Ja, kabouters bestaan. Hulle woon en werk en leer en leef hier onder ons neuse - en weet baie meer van ons af as ons van hulle. Vra maar vir Wil Huygen en Rien Poortvliet, wat met die omvattende boek 'n unieke blik gee op die lewe en werke van kabouters (met die kabouters se toestemming, natuurlik!), en antwoorde vind op vrae wat tot nou toe net in jou verbeelding bestaan het.



EAN: 9781869193485
Load Time: 1 seconds