>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Die klein waterman
Die klein waterman


Die klein waterman

1 Offer from:   R 125.00

Brand: Unbranded
Model: PLID35001218

Product Information

Dis lente! Die eerste warm sonstrale bereik die bodem van die meuldam en die klein waterman ontwaak uit sy winterslaap. Na ontbyt gaan hy nuuskierig en vol avontuurlus uit die huis om sy omgewing te verken. Is al sy vriende nog daar? Dis lente! Die eerste warm sonstrale bereik die bodem van die meuldam en die klein waterman ontwaak uit sy winterslaap. Na ontbyt gaan hy nuuskierig en vol avontuurlus uit die huis om sy omgewing te verken. Is al sy vriende nog daar? Het julle geweet? Otfried en Regine is pa en dogter. Daniel Napp het in Grafiese Ontwerp gestudeer voor hy, as vryskutter, begin kinderboeke skets het. Die storie is humoristies en propvol avontuur - pragtig geillustreer en perfek vir selflees en voorlees.



EAN: 9781869195151
Load Time: 0 seconds