>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Die groot boek van families
Die groot boek van families


Die groot boek van families

1 Offer from:   R 210.00

Brand: Unbranded
Model: PLID34572549

Product Information

Watter soort familie het jy? Party mense het baie broers en susters, ooms en tannies, niggies en nefies, oumas en oupas, oumagrootjies en oupagrootjies, en ander het weer klein families. 'n Familie kan ook net twee mense wees! Watter soort familie het jy? Party mense het baie broers en susters, ooms en tannies, niggies en nefies, oumas en oupas, oumagrootjies en oupagrootjies, en ander het weer klein families. 'n Familie kan ook net twee mense wees! Hierdie boek kyk na verskillende tipes families en fokus op temas soos die huis en vakansie, skool en troeteldiere, gevoelens en stambome. Met vernuf en sensitiwiteit verken Mary Hoffman en Ros Asquith verskillende aspekte van familie-wees en stel uitdagende vrae wat gesprek uitlok.



EAN: 9781869199852
Load Time: 1 seconds