Die grillerige toebroodjie...
Kan jy jou die grillerigste toebroodjie ooit voorstel? Hierdie ene is sanderig, stinkerig, papgedruk, slymerig en slakkerig ... maar daar's 'n hongerige ratel wat dit nog steeds wil eet! Of nie? Kan jy jou die grillerigste toebroodjie ooit voorstel? Hierdie ene is sanderig, stinkerig, papgedruk, slymerig en slakkerig ... maar daar's 'n hongerige ratel wat dit nog steeds wil eet! Of nie?
EAN: 9781485300496