>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Die geheim van die keel van die nagtegaal
Die geheim van die keel van die nagtegaal


Die geheim van die keel van die nagtegaal

1 Offer from:   R 140.00

Brand: Unbranded
Model: PLID35134009

Product Information

Die Keiser van China droom van 'n nuwe Keiserlike Tuin van Tuine. Een man kry dit reg om die Keiser se droom waar te maak en 'n asemrowende tuin te ontwerp. Die Keiser van China droom van 'n nuwe Keiserlike Tuin van Tuine. Een man kry dit reg om die Keiser se droom waar te maak en 'n asemrowende tuin te ontwerp. Maar selfs die drome van keisers skiet soms te kort. Toe die Keiser 'n nagtegaal hoor sing, weet hy dat sy tuin nie volmaak is nie. Die nagtegaal is gewillig, maar nie willoos nie. Sy musiek is uniek, maar kan nie vasgevang word nie.



EAN: 9781869194574
Load Time: 1 seconds