>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Die Eier
Die Eier


Die Eier

1 Offer from:   R 190.00

Brand: Unbranded
Model: PLID34847432

Product Information

Kort nadat Gideon 'n baie groot eier onder sy ma se lieflingshoenderhen ontdek, begin hy vir 'n babadrakie sorg. Gideon neem sy ouerlike pligte baie ernstig op. Hy gee les in 'Hoe om 'n meisie bang te maak' en 'Hoe om 'n ridder op te foeter'. Maar die draak verlang na sy eie soort, en een dag verdwyn hy... Kort nadat Gideon 'n baie groot eier onder sy ma se lieflingshoenderhen ontdek, begin hy vir 'n babadrakie sorg. Gideon neem sy ouerlike pligte baie ernstig op. Hy gee les in 'Hoe om 'n meisie bang te maak' en 'Hoe om 'n ridder op te foeter'. Maar die draak verlang na sy eie soort, en een dag verdwyn hy...Dit is 'n fantastiese verhaal vol avontuur en ontdekkings, met pragtige verbeeldingryke illustrasies.



EAN: 9781869194734
Load Time: 1 seconds