>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Die Eier
Die Eier


Die Eier

1 Offer from:   R 140.00

Brand: Unbranded
Model: PLID42528958

Product Information

‘n Baie oulike, eenvoudige Afrikaanse rymvertaling! Perfek om kinders te leer lees. Al die diere op die plaas wonder aan wie die geheimsinnige eier behoort. Skielik kraak die eier, en wat kom daaruit? ‘n Oulike, klein geel eendjie! Al die diere werk saam om vir die eendjie kos bymekaar te maak. ‘n Baie oulike, eenvoudige Afrikaanse rymvertaling! Perfek om kinders te leer lees. Al die diere op die plaas wonder aan wie die geheimsinnige eier behoort. Skielik kraak die eier, en wat kom daaruit? ‘n Oulike, klein geel eendjie! Al die diere werk saam om vir die eendjie kos bymekaar te maak.



EAN: 9781485306757
Load Time: 0 seconds