>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Die Appel
Die Appel


Die Appel

1 Offer from:   R 140.00

Brand: Unbranded
Model: PLID42881552

Product Information

‘n Baie oulike, eenvoudige Afrikaanse rymvertaling! Perfek om kinders te leer lees. Die appel is bedroef omdat hy maar net 'n appel is en nie kan sien wat die mense doen nie. ‘n Koddige haantjie bied aan dat die appel op sy rug sit terwyl hy oor die dakke van die huise vlieg. Dan kan die appel mooi sien wat die mense in die huise doen. ‘n Baie oulike, eenvoudige Afrikaanse rymvertaling! Perfek om kinders te leer lees. Die appel is bedroef omdat hy maar net 'n appel is en nie kan sien wat die mense doen nie. ‘n Koddige haantjie bied aan dat die appel op sy rug sit terwyl hy oor die dakke van die huise vlieg. Dan kan die appel mooi sien wat die mense in die huise doen.



EAN: 9781485306740
Load Time: 1 seconds