>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Dagboek van 'n Wimpy kid kamerkoors
Dagboek van 'n Wimpy kid kamerkoors


Dagboek van 'n Wimpy kid kamerkoors

1 Offer from:   R 139.00

Brand: Unbranded
Model: PLID42162330

Product Information

Greg Heffley is in groot moeilikheid in Dagboek van 'n Wimpy Kid: Kamerkoors. Skooleiendom is beskadig en hy is die hoofverdagte in die saak. Maar hy is egter onskuldig, of eintlik, redelik onskuldig. Die owerhede stel ondersoek in maar 'n frats sneeustorm tref die dorp en die Heffley-familie word binnenshuis ingeperk. Greg Heffley is in groot moeilikheid in Dagboek van 'n Wimpy Kid: Kamerkoors. Skooleiendom is beskadig en hy is die hoofverdagte in die saak. Maar hy is egter onskuldig, of eintlik, redelik onskuldig. Die owerhede stel ondersoek in maar 'n frats sneeustorm tref die dorp en die Heffley-familie word binnenshuis ingeperk. Greg weet dat wanneer die storm bedaar en die sneeu smelt, sal hy die saak moet hanteer. Maar kan enige straf erger wees as om met jou familie ingehok te wees vir die vakansie? What's in the box 1 x Book



EAN: 9781485900139
Load Time: 1 seconds