>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Bloujaar
Bloujaar


Bloujaar

1 Offer from:   R 220.00

Brand: Unbranded
Model: PLID35829649

Product Information

Rampie Malherbe, Laerskool Kleinvlei se tenniskampioen, is besig om groot drome oor sy graad 7-jaar te droom, toe sy hele wereld eensklaps in duie stort. Gaan dinge ooit weer "normaal" voel en Rampie ooit van die Groot Skrik in sy maag kan ontslae raak? Om in Graad 7 in 'n nuwe skool in te stap waar almal reeds hulle klieks en klubs het, is genoeg van 'n nagmerrie. Dat die atmosfeer tuis nog meer gespanne moet wees as 'n skoolsaal voor 'n wiskunde-eksamen, is genoeg om enige ou 'n bietjie van die pad af te stuur. Maar hoe lank kan 'n mens op dun ys skaats voor jy val?



EAN: 9781485300465
Load Time: 1 seconds