>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Bleek Bennie Se Woeste Hoes
Bleek Bennie Se Woeste Hoes


Bleek Bennie Se Woeste Hoes

1 Offer from:   R 190.00

Brand: Unbranded
Model: PLID34922635

Product Information

Arme bleek Bennie Botha het 'n probleem: 'n hoesprobleem om presies te wees. Elke aand hoes hy dat die mure bewe en sy bed kraak. Bleek Bennie is sowaar moeg vir die hoes wat hom so wakker hou elke aand. Sal hy 'n plan kan maak om daarvan ontslae te raak? Sy ma se stink salf en die dokters se stoommasjientjie help net mooi niks nie. Arme bleek Bennie Botha het 'n probleem: 'n hoesprobleem om presies te wees. Elke aand hoes hy dat die mure bewe en sy bed kraak. Bleek Bennie is sowaar moeg vir die hoes wat hom so wakker hou elke aand. Sal hy 'n plan kan maak om daarvan ontslae te raak? Sy ma se stink salf en die dokters se stoommasjientjie help net mooi niks nie. Boonop kla Piet (dis nou Bennie se spinnekopvriend wat ook in Bennie se kamer bly) dat Bennie se gehoes hom uit die slaap hou!



EAN: 9781869194550
Load Time: 1 seconds