>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Babalela
Babalela


Babalela

1 Offer from:   R 160.00

Brand: Unbranded
Model: PLID34698185

Product Information

Babalela is die Sesothowoord vir kleintjie, en dis dan ook waar die Babalela sy naam vandaan kry. Die Babalela is 'n diertjie soos wat geen mens ooit tevore gesien het nie, en hy woon in die bos. Dan kom 'n man eendag verby, en kom op die ongewone diertjie af. Babalela is die Sesothowoord vir kleintjie, en dis dan ook waar die Babalela sy naam vandaan kry. Die Babalela is 'n diertjie soos wat geen mens ooit tevore gesien het nie, en hy woon in die bos. Dan kom 'n man eendag verby, en kom op die ongewone diertjie af. Getrou aan die mens se aard, vang hy die Babalela en neem hom saam sodat die eienaardige verskynseltjie ondersoek kan word. Die verhaal vertel van die Babalela se avontuur en die gelukkige afloop daarvan. What's in the box 1 x Book



EAN: 9780799346657
Load Time: 1 seconds