>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Asterix en die speelplek van die Gode : Boek 17
Asterix en die speelplek van die Gode : Boek 17


Asterix en die speelplek van die Gode : Boek 17

1 Offer from:   R 210.00

Brand: Unbranded
Model: PLID38660376

Product Information

Julius Caesar is vasbeslote om Asterix-hulle se woud te ontbos en te omskep in 'n moderne woonkompleks vir die Romeine met die naam die speelplek van die Gode. Julius Caesar is vasbeslote om Asterix-hulle se woud te ontbos en te omskep in 'n moderne woonkompleks vir die Romeine met die naam die speelplek van die Gode. Cosinus is die talentvolle jong argitek wat die projek onderneem en hy dryf die slawe om die bome uit te trek en te begin bou. Eers probeer Asterix-hulle die bouproses verhinder, maar besef dat die slawe benadeel word. Die Speelplek van die Gode word gebou en die Romeine trek in. Hoe gaan die Galliers hul geliefde woud met wildevarke terugkry?



EAN: 9781485301875
Load Time: 1 seconds