>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Asterix en die Noormanne : Boek 9
Asterix en die Noormanne : Boek 9


Asterix en die Noormanne : Boek 9

1 Offer from:   R 210.00

Brand: Unbranded
Model: PLID38660375

Product Information

Olaf Grotentaf, die gevreesde leier van die Noormanne, ken geen vrees nie. Daarom wil by 'n bangbroek leer wat vrees is, want hy dink dit laat 'n mens vlieg. Olaf Grotentaf, die gevreesde leier van die Noormanne, ken geen vrees nie. Daarom wil by 'n bangbroek leer wat vrees is, want hy dink dit laat 'n mens vlieg. Hy en sy manne doen aan by die Galliese kus en ontvoer vir Spiekerix, Allamapstix se kleinneef. Hy moet hulle leer wat vrees is. Weer eens moet Asterix en Obelix inspring om hul hoofman se nefie te red.



EAN: 9781485300823
Load Time: 1 seconds