>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Agent Alex: uitgesorteer!: Boek 2
Agent Alex: uitgesorteer!: Boek 2


Agent Alex: uitgesorteer!: Boek 2

1 Offer from:   R 180.00

Brand: Unbranded
Model: PLID34527129

Product Information

Alex en sy vriende is hard aan die leer vir hulle SAK-eksamen - want om die Spesiale Agente-Kursus te slaag is nie speletjies nie! Maar wanneer die vraestelle uitgedeel word, is daar duidelik 'n skroef los: Elke leerling kry 'n kompetisie-inskrywing waarmee 'n pragtige stel potte en panne gewen kan word! Alex en sy vriende is hard aan die leer vir hulle SAK-eksamen - want om die Spesiale Agente-Kursus te slaag is nie speletjies nie! Maar wanneer die vraestelle uitgedeel word, is daar duidelik 'n skroef los: Elke leerling kry 'n kompetisie-inskrywing waarmee 'n pragtige stel potte en panne gewen kan word! Is dit regtig net 'n poskantoor-glips...of is dit POEV (die Pioniers van Onderduimsheid en Vernietiging) se werk? Kan Alex en sy vriende die geheim agter die poskantoor-petalje oplos? Spioenkop Akademie is 'n eksklusiewe skool vir seuns en meisies van ouderdomme 8 tot 18. Al die leerders in hierdie skool se ouers of voogde is op 'n manier betrokke by die Geheime Diens. Spioene en geheime agente stuur graag hul kinders na Spioenkop Akademie, want hulle weet die kinders is hier veilig teen enige bedreiging. As die Geheime Diens hulp nodig het van die jongelinge vir een van hul

sendings of as een van die skorriemorries van daardie verfoeilike organisasie, die Pioniers van Onderduimsheid en Vernietiging (POEV), probeer om die skool oor te neem of een van die onderwysers ontvoer, sal die leerders gereed wees.



EAN: 9781869197681
Load Time: 1 seconds