>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Agent Alex 3
Agent Alex 3 - Visvang verbode!: Boek 3


Agent Alex 3 - Visvang verbode!: Boek 3

1 Offer from:   R 180.00

Brand: Unbranded
Model: PLID34765406

Product Information

Die derde boek in die reeks oor Agent Alex se avonture by Spioenkop Akademie. Die derde boek in die reeks oor Agent Alex se avonture by Spioenkop Akademie. Die verfoeilike POEV-organisasie het 'n geheime basis onder die visdam by Alex se skool ingerig en bied nou kammakastig visvanglesse aan om inligting te versamel! Alex en sy vriende ruik sommer dadelik rot (of eerder: vis!) - maar kan hulle 'n plan beraam om POEV se geheime sending in die wiele te ry?!



EAN: 9781869197698
Load Time: 1 seconds