>  Die Volgende Stop
Die Volgende Stop - Die Volgende Stop (Board Game)


Die Volgende Stop - Die Volgende Stop (Board Game)

1 Offer from:   R 329.00

Brand: Unbranded
Model: PLID46853279

Product Information
DIE VOLGENDE STOP is 'n prettige, lag-tot-jy-huil bordspeletjie vir die hele gesin. Reis Suid-Afrika van hoek tot kant plat met hierdie unieke speletjie waarin jou beste stomstreektegnieke, algemene kennis en blitsverduidelikings van eiesoortige en eg Suid-Afrikaanse plekke, idees en selfs spreekwoorde handig te pas sal kom. Dis nou beskikbaar, moet dit nie misloop nie! Specification: Warranty: 6 Months



EAN: 6009802218914
Load Time: 1 seconds